Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  bedrieg 
Verlede Tyd  ek   het bedrieg        
Verdere vervoegings: bedrieg (vervoeging)
IPA: teenwoordige tyd: [bəˈdriχ]; verlede tyd: [bəˈdriχ]
teenwoordige tyd: بِدْرِیخْ ; verlede tyd: بِدْرِیخْ
Kul, fop, mislei, bedrog pleeg.
bedrieë
Oorganklik.
  Vertalings:    bedrieg
Duits: betrügen(de)
Engels: deceive(en), cheat(en)
Middelnederlands: ter lore stellen
Nederlands: bedriegen(nl)


Hulp:IPA: [bəˈdriχ]
(lêer)
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bedriegen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bedriegen
  3. gebiedende wys van bedriegen
1.: Ik bedrieg.
2.: Bedrieg je?
3.: Bedrieg!