Vars beet.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  beet     bete    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  beetjie     beetjies  

  Uitspraak

Hulp:IPA: [biət]
    
(lêer)

  Woordafbreking

beet

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (plantkunde)   Beta vulgaris, 'n plant wat vir sy persrooi wortelknol gekweek word.
  2. (groente) Die wortel van die beetplant.

     Voorbeeldsinne

  1. Die beet groei maar sleg vanjaar.
  2. Ma maak vir ons 'n slaai van beet.

     Vertalings

  Vertalings:    beet
Engels: beetroot(en)
Nederlands: biet(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor beet.