Begraafplaas in Vesoul

Afrikaans (af)

  Etimologie

begrawe +‎ plaas
Enkelvoud Meervoud
  begraafplaas     begraafplase  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

be•graaf•plaas

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Erf waar oorlede persone begrawe word

     Voorbeeldsinne

  1. Voor die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog was daar 27 verskillende begraafplase en nekropole in die Poolse stad Gdansk.[1]

     Sinonieme

Begrafplaas

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cemetary(en)
Nederlands: begraafplaats(nl) v/m

  Verwysings