Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   bekend     bekende     bekends    
Vergrotend   bekender      
Oortreffend   bekendste    
Bywoord
Oortreffend   alom bekend, wêreldbekend, wydbekend  
be•kend
  1. Beroemd; iets of iemand waarvan mense weet en kennis van neem.
  2. Vertroud; waarvan iemand kennis dra.
  1. Durban is bekend vir sy gematigde, sonnige winterklimaat.
  2. Die plek is bekend aan my.
vreemd
  Vertalings:   
Engels: known(en), familiar(en), acquainted(en)
Nederlands: bekend(nl)