boerewors
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
boerewors | boereworse |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
boereworsie | boereworsies |
-
(lêer)
- boe•re•wors
- 'n Tipe wors wat tradisionele tuisgemaak is, maar nou ook kommersieel beskikbaar is.
- Net soos die woord braai, is die woord boerewors onveranderd in Engels en meeste Suider-Afrikaanse tale opgeneem.
Vertalings: boerewors | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor boerewors.