Piktogram van bofbal

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bolfbal     bofballe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bofballetjie     bofballetjies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

bof•bal

  Selfstandige naamwoord

  1. (sport) 'n Span- en balsport wat gespeel word deur twee spanne bestaande uit nege spelers elk en wat nege slagbeurte duur.
  2. Die bal wat vir 1) gebruik word.

     Voorbeeldsinne

  1. Leerders se belangstelling in bofbal en sagtebal het in die afgelope maande drasties toegeneem.
  2. Die vlootblou gordyne is toegetrek, die bofballe en basketballe en voetballe wat die muurpapier versier, koel en beskadu.[1]

     Sinonieme

  1. -
  2. bofbalbal

     Afgeleide woorde

Bofbalkolf, bofbalkolwer, bofbalspan, bofbalspeler, bofbalveld

     Vertalings

  Vertalings:   1. Sport
Engels: baseball(en)
Nederlands: honkbal(nl) o
Spaans: béisbol(es) m
  Vertalings:   2. Bal
Engels: baseball(en)
Nederlands: honkbal(nl) m

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bofbal.

  Verwysings

  1. Soos saad op die wind Karen Kingsbury Struik Christian Media, 2011, ISBN 1415318158, ISBN 9781415318157