bomwerper
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bomwerper | bomwerpers |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
bomwerpertjie | bomwerpertjies |
-
(lêer)
- bom•werper
- (militêr) 'n Vliegtuig wat ontwerp is vir die neerlaat van bomme op vyandelike teikens.
- Bomwerpers word ontwerp om die grootste moontlike bomvrag oor die grootste moontlike reikafstand te dra, en dan oor die teiken los te laat.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bomwerper.