boomslang
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
boomslang | boomslange |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
boomslangetjie | boomslangetjies |
- boom•slang
- (algemeen) 'n Slang wat in 'n boom leef.
- (reptiele) Dispholidus typus, 'n groot, gladde, giftige slang van Afrika suid van die Sahara.
- Daar is 'n boomslang in die okkerneutboom.
- Die volwasse boomslang word omtrent 1,5 m lank.
- Die Afrikaanse woord is in talle ander tale, onder ander in Engels en Nederlands, opgeneem.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor boomslang.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | boomslang v/m | boomslangen |
Verkleinwoord | boomslangetje | boomslangetjes |
- Hulp:IPA: ['bom.slɑŋ]
-
(lêer)
- boom•slang
- 'n Slang wat in bome leef
- (reptiele) Dispholidus typus; boomslang, 'n slang wat behoort tot die Colubridae uit sub-Sahara Afrika.
- 1.: «De tweede soort […] de "bothrops viridis", oelar biroe, een groene boomslang, is van andere, volkomen onschadelijke groene boomslangen gemakkelijk te onderscheiden door haar driehoekigen kop. Ook deze slangen zijn zeer gevaarlijk […](1911)[1]»
- Die tweede spesie, die Bothrops viridis of oelar biroe [in Maleis] kan van ander, volkome onskadelike groen slange wat in bome leef maklik onderskei word deur sy driehoekige kop. Hierdie slange is ook baie gevaarlik.
- 2.: «Het mannetje van de boomslang heeft een prachtige groene kleur.»
- Die mannetjie van die boomslang het 'n pragtige groen kleur.
- ↑ Voordrachten over de tropische ziekten van den Oost-Indischen Archipel 1911