slang
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
slang | slange |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
slangetjie | slangetjies |
Beeldboek | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
|
- Hulp:IPA: [slɑŋ]
-
(lêer)
- سْلَڠْ , meervoud: سْلَڠِی
- (reptiele) Langlywige, skubagtige, pootlose reptiel behorende tot die onderorde Ophidia.
- Buigsame pyp of buis van rubber of 'n ander stof.
- As die slang bedreig voel sal hy sy liggaam opgeblaas, sis en na die gevaar pik.
- Rol asseblief die tuinslang op.
- «Daar is 'n slang in die gras.»
- Die omstandighede lyk verdag. Onraad word vermoed.
- «Adam sê dis Eva en Eva sê dis die slang.»
- Gesê van iemand wat die skuld op ’n ander probeer pak en homself verontskuldig.
- «As dit 'n slang was, het hy jou gepik.»
- Gesê vir iemand wat 'n voorwerp soek en dit miskyk.
Vertalings: slang | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
slang |
- Opsetlik informele taalgebruik gebonde aan bepaalde sosiale stand of beroep.
Vertalings: slang | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor slang.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | slang |
- IPA: Suid-Afrikaans:, Brits:, Amerikaans: [slæŋ]
- Slang, opsetlik informele taalgebruik gebonde aan bepaalde sosiale stand of beroep.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | slang v | slangen |
Verouderde vorme | ||
Genitief | slang | slangen |
Datief | slang | slangen |
- Slang, 'n langlywige, skubagtige, pootlose reptiel behorende tot die onderorde Ophidia.
- Slang, 'n buigsame pyp of buis van rubber of 'n ander stof.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | slang o | |
Verouderde vorme | ||
Genitief | slangs | |
Datief | slang(e) |
- Slang, opsetlik informele taalgebruik gebonde aan bepaalde sosiale stand of beroep.
Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
---|---|---|---|---|
Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
Nominatief | slang g | slangen | slangar | slangarna |
Genitief | slangs | slangens | slangars | slangarnas |
- Slang, 'n buigsame pyp of buis van rubber of 'n ander stof.
Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
---|---|---|---|---|
Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
Nominatief | slang g | slangen | ||
Genitief | slangs | slangens |
- Slang, opsetlik informele taalgebruik gebonde aan bepaalde sosiale stand of beroep.