Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   dapper     dappere        
Vergrotend   dapperder      
Oortreffend   dapperste  
    
(lêer)
dap•per
Nie bang vir gevaar nie; doen moedige, heldhaftige dade waarvoor ander nie kans sien nie.
Die dapper ridder het die prinses gered.
Die dapper joernalis het sy mening te laat hoor toe al die ander geswyg het.
Met dapper en stapper (te voet gaan).
lafhartig
  Vertalings:    dapper
Engels: brave(en), courageous(en)
Nederlands: dapper(nl)