diep
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | diep | diep | ||
Vergrotend | dieper | |||
Oortreffend | diepste | |||
Bywoord | ||||
Oortreffend | enkeldiep, kniediep |
- diep
- Ver van die bodem af; diepliggend.
- 'n Lae, growwe stem.
- 'n Kleur wat donker is.
- Intens; 'n erge graad van iets.
- Toe hy tien word, kon hy aan die diep kant van die swembad swem.
- Morgan Freeman is bekend vir sy kenmerkende diep stem.
- Die velskoenblaar se blare is diep groen aan die bokant, met pienk en rooi kolle aan die onderkant.
- Met diep gevoelens van spyt en skuld stuur ons jou hierdie skrywe.
- Hy is in diep water (in groot moeilikheid).
- Sy trap diep spore (kry baie uitgerig).
- Steek die hand diep in die sak (betaal baie vir iets).
- Diep in die bottel kyk (drink te veel).
Vertalings: diep | |||
---|---|---|---|