Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   dronk     dronk     dronks    
Vergrotend   dronker     dronkers  
Oortreffend   dronkste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  dronke     dronkes    
Bywoord
Oortreffend   die dronkste   
Intensiewe vorm
smoordronk

  Uitspraak

    
(lêer)

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Ly aan die onmiddellike gevolge van alkoholinname, insluitend gedragsveranderinge en gebrekkige koördinasie.
  2. Oorskry die wettige perk op alkoholinname, gewoonlik die perk om 'n motorvoertuig te mag bestuur.

     Sinonieme

  1. hoenderkop wees
  2. gesuip wees
  3. diep in die bottel gekyk het
  4. die elmboog gelig het
  5. tiermelk gedrink het
  6. die skoot hoog deur hê
  7. sleeptong praat
  8. druiwekar gery het
  9. na die kelder ruik
  10. geolie wees
  11. hoog in die takke wees
  12. in die arms van Bacchus wees
  13. twee rye spore loop

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: drunk(en)