'n Hoenderkop
Enkelvoud Meervoud
  hoenderkop     hoenderkoppe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  hoenderkoppie     hoenderkoppies  
hoen•der•kop
'n Hoender se kop.
Huishoudings probeer om 'n ander proteïenbron (gewoonlik in die vorm van hoenderkoppe, -nekke en -pote, of geblikte vis) by hul dieet te voeg.[1]
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   hoenderkop              
Dronk wees.
Hy was heeltemal hoenderkop.


Bywoord
hoenderkop
Terwyl mens dronk is.
Hy het hoenderkop sy kar gerol.
gesuip
het diep in die bottel gekyk
het die elmboog gelig
het tiermelk gedrink
het die skoot hoog deur
praat sleeptong
het druiwekar gery
ruik na die kelder
is geolie
is hoog in die takke
is in die arms van Bacchus
loop twee rye spore
  Vertalings:   
Engels: tipsy(en), boozy(en)
Nederlands: aangeschoten(nl)
  1. Die Nasionale Landbougids 2011, RainbowSA, ISBN 978-0-620-46521-2