duur
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
duur |
-
(lêer)
- 'n Volledige tydperk van begin tot einde.
- As jy in 'n teater is, is dit goeie maniere om jou selfoon vir die duur van die vertoning af te skakel.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | duur | duur | duurs | |
Vergrotend | duurder | duurders | ||
Oortreffend | duurste | |||
Gesubstantiveer | ||||
Enkelvoud | Meervoud | |||
duur een | dures | |||
Bywoord | ||||
Oortreffend | die duurste | |||
Intensiewe vorm | ||||
peperduur |
- Met 'n hoë koste, veral in geld; nie goedkoop nie.
- Hierdie winkel se klere is duur.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | dit | duur |
Verlede Tyd | dit | het geduur |
- 'n Seker tyd neem.
- Die kerkdiens sal een uur lank duur.
- Die konsert het amper 'n uur geduur.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | duur m | — |
- Hulp:IPA: [dy:r]
-
(lêer)
- Duur; tydperk
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Stellend | ||
Onverboë | duur | |
Verboë | dure | |
Partitief | duurs | |
Vergrotend | ||
Onverboë | duurder | |
Verboë | duurdere | |
Partitief | duurders | |
Oortreffend | ||
Onverboë | duurst | |
Verboë | duurste | |
Bywoord | ||
Oortreffend | het duurst(e) |
- Duur; met hoë koste