elektrovalensie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
elektrovalensie |
- elek•tro•va•len•sie
- (chemie) 'n Tipe chemiese binding wat die oordrag van een of meer elektrone van een atoom of molekuul na 'n ander behels, wat tot elektrostatiese aantrekking tussen die gevormde ione lei.[1]
- Elektrovalensie bestaan nooit in sy suiwer vorm nie, want chemiese binding het altyd 'n kovalente bydrae.
- Hierdie woord word selde gebruik, omdat dit op die verouderde begrip valensie gebaseer is.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- ↑ Woordeboek van die Afrikaanse Taal