[2] Ertappels.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  ertappel     ertappels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  ertappeltjie     ertappeltjies  

  Woordafbreking

ert•ap•pel

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (plantkunde)   Solanum tuberosum, 'n styselryke, knolagtige plant van die Solanaceae-familie.
  2. (voeding) Die eetbare knol van die plant.

     Voorbeeldsinne

  1. Die bogrondse groen gedeelte van die ertappel is giftig.
  2. Ertappels, vleis en groente is die standaard hoofmaal.

     Wisselvorme

aartappel

     Vertalings

  Vertalings:    ertappel
Engels: potato(en)
Malgassies: ovy(mg)
Nederlands: aardappel(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor ertappel.