[1] Twee esels.
[2] 'n Esel.
Enkelvoud Meervoud
  esel     esels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  eseltjie     eseltjies  
Hulp:IPA: [ˈɪə.səl]
    
(lêer)
  1. (soogdiere) Donkie; 'n perdagtige dier met lang ore,   Equus asinus.
  2. (gereedskap) Meubelstuk waarop 'n skildery of skilderdoek staan.
  3. (pejoratief) 'n Domkop; steeks of koppige mens.
  1. Die esel balk aanhoudend.
  2. Die skilder het 'n doek op sy esel gesit.
  3. Jy is 'n esel omdat jy die sleutels verloor het.
Eselin
  Vertalings:    esel
Engels: donkey(en), ass(en)
Nederlands: ezel(nl)
Xhosa: -esile n. 5

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor esel.