Enkelvoud Meervoud
  fiksie     fiksies  
    
(lêer)
fik•sie
(letterkunde) Werk wat handel oor inligting of gebeure wat nie werklik is nie, maar eerder denkbeeldig en teoreties is (wat dus deur die skrywer versin is).
Hoewel fiksie ’n vername vertakking van literêre werke omskryf, kan dit ook na teatrale, kinematiese of musikale werke verwys.
verdigsel
nie-fiksie
wetenskapfiksie
  Vertalings:    fiksie
Engels: fiction(en)
Nederlands: fictie(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor fiksie.