Stamtye
|
flikkeren |
flikkerde |
geflikkerd
|
Tydvorme
|
Persoon |
Teenwoordige Tyd |
Verlede Tyd
|
ik |
flikker |
flikkerde
|
jij, u |
flikkert
|
hij, zij, het |
flikkert
|
wij, jullie, zij |
flikkeren |
flikkerden
|
Gebiedende Wys |
Voltooide deelwoord |
Onvoltooide deelwoord
|
flikker |
geflikkerd |
flikkerend
|
|
- Hulp:IPA: [ˈflɪ.kə.rə(n)]
-
- flik•ke•ren
- Flikker; skommel in ligsterkte.
- (pejoratief) Werp, smyt
- (pejoratief) Val
- Swakke werkwoord met agtervoegsel -de.
- 1. Flikker
- Absolute werkwoord sonder lydende vorme. Die hulpwerkwoord van die voltooide tye is hebben. Die voltooide deelwoord word nie attributief gebruik nie.
- 2. Werp, smyt
- Oorganklike werkwoord.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
- 3. Val
- Ergatiewe werkwoord.
- Die hulpwerkwoord van die voltooide tye is zijn.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.