'n galaksie


Afrikaans (af)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  galaksie     galaksies    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  galaksietjie     galaksietjies  

  Woordafbreking

ga∙lak∙sie

  Uitspraak

IPA: [galakˈsie]

     Betekenisse

(sterrekunde) 'n Stelsel wat bestaan uit sterre, planete, mane, komete, asteroïde, gas, stof en donkermaterie, en wat om 'n gemeenskaplike swaartepunt wentel - gewoonlik 'n digte kern.

     Voorbeeldsinne

Die tweede grootste galaksie in ons Plaaslike Groep is Andromeda.

     Sinonieme

sterrestelsel
galaktika

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels galaxy(en)
Nederlands sterrenstelsel(nl)
Russies галактика(ru) (ghalaktika)