Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  geluk     gelukke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  gelukkie     gelukkies  

  Woordafbreking

ge‧luk

     Betekenisse

  1. 'n Gunstige toeval; 'n voordelige kans of meevaller wat iemand tref.
  2. Toestand van tevredenheid; gevoel as mens bly is en alles goed gaan; geseënde omstandighede.
  3. Die toewens van voorspoed, blydskap, ens.

     Voorbeeldsinne

  1. Ek het die lotto gewen, die geluk is aan my kant! My geluk het gedraai.
  2. Die kind se gesig straal van geluk.
  3. Veels geluk met jou verjaarsdag.

     Antonieme

ongeluk

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: luck(en), happiness(en), congratulations(en)
Nederlands: geluk(nl)


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord geluk o  
Verkleinwoord gelukje

  Uitspraak

IPA: /ɣə'lɵk/

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Gunstige toeval.
  2. Toestand van tevredenheid.