gesuip
Voltooide deelwoord | |
---|---|
Werkwoord | suip |
Werkwoordelik | gesuip |
Naamwoordelik | gesuip, gesuipte |
Negatief | ongesuip |
- Werkwoordilike deelwoord
- 1.: vorm die verlede tyd
- 2.: vorm die onpersoonlike lydende vorm
- Naamwoordelike deelwoord
- 3.:(pejoratief) attibutief: dronk, deur oormatige alkohol beïnvloed
- 1.: Die olifante het water by die gat gesuip
- 2.: Daar word nie gesuip nie!
- 3.: Hy klink gesuip. Selfs vir homself. Gesuip en verleë.[1]
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
gesuip | — |
- Die gewoonte van suip; dronk word
- Die stukkie geestelikheid laat my onwillekeurig dink aan 'n kennis, bekend vir sy gesuip en gefuif. [2]
- ↑ Moordlys Henk Breytenbach LAPA Uitgewers , 2016, ISBN 0799380261, ISBN 9780799380262
- ↑ Kletskerk
Byvoeglike naamwoord |
---|
gesuip |