Voltooide deelwoord
Werkwoord suip
Werkwoordelik gesuip
Naamwoordelik gesuip, gesuipte  
Negatief ongesuip
Naamwoordelike deelwoord
1.:(pejoratief) negatief predikatief: nie dronk, deur oormatige alkohol beïnvloed nie
1.: Al is die manne half gekletter is hulle darem nog politiek-korrekgenoeg ongesuip om dié opmerking te ignoreer.[1]