Afrikaans (af)

Voltooide deelwoord
Werkwoord suip
Werkwoordelik gesuip
Naamwoordelik gesuip, gesuipte  
Negatief ongesuip

  Deelwoord

     Betekenisse

Naamwoordelike deelwoord
1.:(pejoratief) attibutief: dronk, deur oormatige alkohol beïnvloed
2.:(pejoratief) attributief, algemene skeldwoord.

     Voorbeeldsinne

1.: “Jy sal g'n wil huis toe ry met 'n gesuipte lyf nie, Danelle [1]
2.: Die geblêr van die hiphop en die luide welsprekendheid van die gesuipte matrieks maak my woorde skaars hoorbaar.[2]

  Verwysings

  1. Die verhuising Sophia Kapp LAPA Uitgewers , 2013, ISBN 0799364118, ISBN 9780799364118
  2. Skreeu en ander verhale Adinda Vermaak en Marieta Nel LAPA Uitgewers , 2015 ISBN 0799355844, ISBN 9780799355840