Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   goed     goeie     goeds    
Vergrotend   beter     beters  
Oortreffend   beste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  goeie     goeies    
Bywoord
Oortreffend   die beste  

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Partitiewe vorm van goed.

     Voorbeeldsinne

  1. Ek bid dat dit goed met julle sal gaan, selfs al het jou ma nie veel goeds van die man te vertelle nie. [1]

     Antonieme

slegs

  Verwysings

  1. Anderkant die morester Anna Penzhorn, LAPA Uitgewers , 2011, ISBN 0799353620, ISBN 9780799353624