Afrikaans (af)

  Etimologie

Van Latyn universum (“alle dinge, as ’n geheel, die heelal”); onsydig van universus (“alles saam", "hele", "algemene", letterlik "in een verenig”)

  Woordafbreking

heel•al
Enkelvoud Meervoud
  heelal     -  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (sterrekunde) Die hele kosmos en alles waaruit dit bestaan, insluitende die sterre, ruimte en tyd.
  2. (figuurlik) ’n Entiteit soortgelyk aan die kosmos; ’n plek of ervaring wat ’n beperkte geheel vorm.

     Voorbeeldsinne

  1. Die heelal het gevorm met die Groot Knal.
  2. Sy huis is sy heelal.

     Wisselvorme

Heelal

     Sinonieme

kosmos
ruimte
universum

     Vertalings

  Vertalings:    heelal
Duits: Weltall(de), Universum(de)
Engels: universe(en)
Frans: univers(fr)
Italiaans: universo(it)
Nederlands: heelal(nl), universum(nl)
Russies: вселе́нная(ru) (wselennaja)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor heelal.