kosmos
- Van Grieks κόσμος (kósmos, “wêreld", "heelal”).
- kos•mos
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kosmos | - |
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kosmos | kosmosse |
- 1. (sterrekunde) Die heelal.
- 2. (plantkunde) ’n Pienk en wit blomsoort wat op baie plekke in Suid-Afrika wild groei; Cosmos bipinnatus.
- 1. Die kosmos het gevorm met die Groot Knal.
- 2. Daar staan ’n plaat kosmosse langs die pad.
Vertalings: die heelal | |||
---|---|---|---|
Vertalings: blomsoort | |||
---|---|---|---|
|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kosmos.