hoë
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | hoog | hoë | hoogs | |
Vergrotend | hoër | hoërs | ||
Oortreffend | hoogste |
- Attributiewe vorm van hoog.
- Ons moet die hoë berg klim.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
hoë | hoës |
- 'n Hooggeplaaste persoon.
- Ses hoës is in Kenia aangekla oor kiesgeweld.