hoog
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | hoog | hoë | hoogs | |
Vergrotend | hoër | hoërs | ||
Oortreffend | hoogste |
- Iets wat ver na bo strek (lank) of ver bo die grond af is.
- Die afstand tussen die bo- en die onderkant.
- Bo die normale; groot.
- 1. Die berg is hoog.
- 1. Bêre die blik met koekies bo-op iets hoogs.[1]
- 2. Die woonstel is 5 verdiepings hoog.
- 3. Haar IK is hoog.
- 3. Reinheid is nie net iets hoërs nie: dit is 'n kategorie op sy eie.[2]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- ↑ mansondergrense
- ↑ Waarheen is jy op pad? (eBoek):Francis Chan, Eugene Peterson, Bill Hybels, Christelike Uitgewersmpy, 2015 ISBN 1-4316-1423-8, 9781431614233
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Stellend | ||
Onverboë | hoog | |
Verboë | hoge | |
Partitief | hoogs | |
Vergrotend | ||
Onverboë | hoger | |
Verboë | hogere | |
Partitief | hogers | |
Oortreffend | ||
Onverboë | hoogst | |
Verboë | hoogste | |
Bywoord | ||
Oortreffend | het hoogst(e) |
- Hulp:IPA: [ɦoχ]
-
(lêer)