lae
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | laag | lae | laags | |
Vergrotend | laer | laer | ||
Oortreffend | laagste |
- Attributiewe vorm van laag.
- Ek sal op die lae stoel sit.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
laag | lae |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
lagie | lagies |
- Meervoud van laag; meer as een laag.
- Die koek het een laag room en twee lae versiersuiker.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|