interessant
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | interessant | interessante | interessants | |
Vergrotend | interessanter | interessanters | ||
Oortreffend | interessantste |
- in•te•res•sant
- Iets wat aandag trek en waarvan jy meer wil weet; wat belangstelling wek; boeiend is.
- Interessant is 'n interessante woord.
- Interessant genoeg vind mense dit steeds interessant.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|