Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   eentonig     eentonige        
Vergrotend   eentoniger      
Oortreffend   eentonigste  
een•to•nig
Vervelig; sonder afwisseling; oninteressant.
Talle mense dink dat werk aan die Wikiwoordeboek eentonig is, maar dit is nie, want elke woord vertel 'n nuwe verhaal.
saai
interessant
  Vertalings:    eentonig
Engels: monotonous(en)
Nederlands: eentonig(nl)