Maak hoofkeuseskerm oop

Wiktionary β

Inhoud

Afrikaans (af)

  Selfstandige naamwoord


Enkelvoud Meervoud
  Wikiwoordeboek     Wikiwoordeboeke  
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
       



  Uitspraak:

IPA: [ˈvikiˌvuə̯rdəbuk], meervoud: [ˈvikiˌvuə̯rdəbukə]


  Met Arabiese letters:

ڤِیكِي ڤُوَرْدِی بُوكْ , meervoud: ڤِیكِي ڤُوَرْدِی بُوكِی


  Betekenisse:

'n Gemeenskapsprojek om in elke taal h'n vrye en volledige woordeboek daar te stel.


  Afleiding:

Van Hawaïaans "wiki" gou en Afrikaans "woordeboek".


  Vertalings

tradisioneel: 維基字典 (Wéijī zìdiǎn) (zh)
vereenvoudig: 维基字典 (Wéijī zìdiǎn) (zh)