Enkelvoud Meervoud
  Goedjarati    
Van Goedjarati ગુજરાતી (gujrātī).
IFA: [gudʒara:ti]
Goe•dja•ra•ti
(taal) ’n Indo-Ariese taal wat hoofsaaklik in die Indiese staat Gujarat gepraat word.

    Taalkodes

ISO 639-1: gu
ISO 639-2: guj
ISO 639-3: guj
Glottolog: guja1252

    Vertalings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Goedjarati.