'n Klipdassie.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  klipdas     klipdasse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  klipdassie     klipdassies  

  Woordafbreking

klip•das•sie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere)   Procavia capensis, 'n dassie wat dwarsoor Suid-Afrika voorkom.

     Voorbeeldsinne

Die klipdassie is grysbruin tot vaalbruin met 'n geel of rooi skynsel en fyn swart spikkeltjies.

     Vertalings

  Vertalings:    klipdassie
Engels: klipdas(en), klipdachs(en)
Nederlands: klipdasje(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor klipdassie.