[1] 'n Dassie (soogdier).
[2] 'n Klein das.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  dassie     dassies    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  dassietjie     dassietjies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

das•sie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (soogdiere) Klein stewige diere uit die orde Hyracoidea.
  2. 'n Klein das.

     Voorbeeldsinne

  1. Dassies het kort pote, 'n dik pels en is rond, met 'n baie kort stompiestert.
  2. Waar kry jy daai pikante dassie?

     Sinonieme

das

     Vertalings

  Vertalings:   1. Hyracoidea
Engels: dassie(en)
Nederlands: klipdas(nl)
  Vertalings:   2. Stuk lap
Engels: tie(en)
Nederlands: das(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dassie.