'n Klipdas.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  klipdas     klipdasse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  klipdassie     klipdassies  

  Woordafbreking

klip•das

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere)   Procavia capensis, 'n dassie wat dwarsoor Suid-Afrika voorkom.

     Voorbeeldsinne

Die klipdas verkies om op rotse, kranse of klipkoppies met 'n bedekking van bosse of bome te bly.

     Eienskappe

Word hoofsaaklik in die verkleiningsvorm, klipdassie, gebruik.

     Vertalings

  Vertalings:    klipdas
Engels: klipdas(en), klipdachs(en)
Nederlands: klipdas(nl)