[1] 'n Strikdas.
[2] 'n Das (soogdier).

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  das     dasse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  dassie     dassies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Lang stuk lap wat vir dekoratiewe doeleindes om die nek gedra word.
  2. (soogdiere) Klein stewige diere uit die orde Hyracoidea.

     Sinonieme

2.: dassie

     Vertalings

  Vertalings:   1. Stuk lap
Engels: tie(en)
Nederlands: das(nl)
  Vertalings:   2. Hyracoidea
Nederlands: klipdas(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor das.


Duits (de)

Enkelvoud Manlik Vroulik Onsydig
Nominatief der die das
Genitief des der des
Datief dem der dem
Akkusatief den die das
Meervoud Alle geslagte
Nominatief die
Genitief der
Datief den
Akkusatief die

  Met fraktuurletters

 

  Uitspraak

IPA:
Standaardtaal tot 1957: [das]
Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [das]
Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [d̥as]
Switserduitse standaardtaal: [d̥as]

  Lidwoord

     Betekenisse

Das, nominatief en akkusatief enkelvoud van die bepaalde onsydige lidwoord.
Enkelvoud Manlik Vroulik Onsydig
Nominatief der die das
Genitief dessen deren dessen
Datief dem der dem
Akkusatief den die das
Meervoud Alle geslagte
Nominatief die
Genitief deren
Datief den
Akkusatief die

  Voornaamwoord

     Betekenisse

Betreklike voornaamwoord
Nominatief en akkusatief enkelvoud onsydig; wat

     Voorbeeldsinne

«Das Haus das ich gekauft habe.»
Die huis wat ek gekoop het.


Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA:
(lêer)
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord das v/m dassen 
Verkleinwoord dasje dasjes

  Selfstandige naamwoord

1. Das; 'n lang stuk lap wat vir dekoratiewe doeleindes om die nek gedra word.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord das m dassen 
Verkleinwoord dasje dasjes  
 
2. (soogdiere)   Meles meles; die Europese das, 'n dier uit die familie Mustelidae wat op die ratel lyk.