Faroëes (fo)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Onbepaald Bepaald Onbepaald Bepaald
Nominatief kongur m kongurin kongar kongarnir
Genitief kongs kongsins konga konganna
Datief kongi konginum kongum kongunum
Akkusatief kong kongin kongar kongarnar

  Uitspraak

IFA:
onbepaald: [ˈkɔŋgʊɹ], genitief: [kɔŋ̊ks], datief: [ˈkɔɲʤ̥ɪ], akkusatief: [kɔŋg̊]; meervoud: [ˈkɔŋgaɹ], genitief: ['kɔŋga], datief: [ˈkɔŋgʊn]
bepaald: [ˈkɔŋgʊɹɪn], genitief: [ˈkɔŋ̊ksɪn̥s], datief: [ˈkɔɲʤ̥ɪnʊn], akkusatief: [ˈkɔɲʤ̥ɪn]; meervoud: [ˈkɔŋganɪɹ], genitief: ['kɔŋganːa], datief: ['kɔŋgʊnʊn], akkusatief: [ˈkɔŋganaɹ]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Koning, regerende heerser oor 'n monargie, koninkryk.
  2. Koning, hoof, opperste gebieder, baas.
  3. Koning, vernaamste stuk in die skaakspel.
  4. Koning, tweede hoogste kaart in 'n pak speelkarte.

     Sinonieme

1. konungur, drottin, drottur