Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   kordaat     kordate     kordaats    
Vergrotend   kordater      
Oortreffend   kordaatste  

  Woordafbreking

kor•daat

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Om met klaarblyklike selfvertroue of bravade op te tree.

     Voorbeeldsinne

Hy is 'n kordate kêreltjie.

     Afgeleide woorde

kordaatstuk

     Sinonieme

braaf, beslis, dapper, grootdoenerig, heroïes, kloek, onbevrees, onverskrokke, pompeus, selfversekerd, skyndapper, stoutmoedig, voortvarend, windmakerig

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: firm(en), resolute(en)
Nederlands: kordaat(nl)


Bywoord
kordaat

  Bywoord

     Betekenisse

Om met klaarblyklike selfvertroue of bravade op te tree.

     Voorbeeldsinne

Hy het ewe kordaat die vergadering binne gestap.
Die kiewiet het ewe kordaat die olifant van haar nes af weggejaag.