Afrikaans (af)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  kryger     krygers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  krygertjie     krygertjies  

  Woordafbreking

kry•ger

  Uitspraak

IPA: [kryˈger]

     Betekenisse

Iemand wat kan veg teen 'n vyand en tipies toegerus, opgelei en ervare is.

     Voorbeeldsinne

Die gevegsorde van soldate is aangevul met geharde krygers wat reeds jare lank teen die vyand weerstand bied.

     Sinonieme

vegter, stryder

     Vertalings

  Vertalings:   Militêr
Engels warrior(en)
Nederlands krijger(nl)
Russies воин(ru) (wôjin)