vegter
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vegter | vegters |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
vegtertjie | vergterjies |
- veg•ter
- IPA: [vegˈter]
- Iemand wat kan stryd voer teen 'n vyand en tipies toegerus, opgelei en ervare is.
- Iemand wat aktief 'n saak bevorder of teenstaan weens eie oortuiging.
- Die vegter was swaar gewapen toe hy die wag aangeval het.
- Die vegter vir vroueregte het aan die optog deelgeneem.
- kryger
- stryder, aktivis
Vertalings: 1. Militêr | |||
---|---|---|---|
|
Vertalings: 2. Aktivisme | |||
---|---|---|---|