laer
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
laer | laers |
- Fortifikasie van waens wat teen mekaar getrek is om mense en diere teen 'n vyand te beskerm.
- 'n Meganiese toestel wat interaksie tussen bewegende dele bewerkstellig.
- Laers is veral in die 1830's gedurende die Groot Trek ingespan, hoewel soortgelyke fortifikasies eeue tevore al gebruik is.
- Laers met 'n lae wrywing is belangrik vir doeltreffendheid, om verwering te verminder en om hoë snelhede moontlik te maak.
Vertalings: 1. Fortifikasie van waens | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Meganiese toestel | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | laag | lae | laags | |
Vergrotend | laer | laer | ||
Oortreffend | laagste |
- Vergrotende trap van laag.
- Gebiede met uitgestrekte woude se temperatuur is laer en die humiditeit is hoër.
Vertalings: 1. Meer laag | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor laer.