Die glas is leeg.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   leeg     leë        
Vergrotend   leër      
Oortreffend   leegste    
Bywoord
Oortreffend   dolleeg  
leeg
Sonder inhoud; met niks daarin.
Die swembad is leeg, tap asseblief water in.
Sy glas loop leeg (oud en aan die einde van die lewe).
vol
  Vertalings:    leeg
Engels: empty(en), void(en)
Nederlands: leeg(nl)