leër
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
leër | leërs |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
leërtjie | leërtjies |
- IPA: [ˈliːjər], meervoud: [ˈliːjərs]
- IPA: teenwoordige tyd: [ˈliːjər]; verlede tyd: [χəˈliːjər]
- لَِییِرْ, meervoud: لَِییِرْسْ
- teenwoordige tyd: لَِییِرْ ; verlede tyd: خِلَِییِرْ
- lé-ër, meervoud: lé-ërs
- teenwoordige tyd: lé-ër; verlede tyd: gelé-ër
- Oorlogsmag, 'n militêre krygsmag.
- (figuurlik) 'n Groot menigte.
- Die leër trek van Spanje na Nederland.
- 'n Leër het vir die vertoning opgeruk.
Vertalings: leër | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | leër |
Verlede Tyd | ek | het geleër |
Verdere vervoegings: leër (vervoeging) |
- Troepe saamtrek; 'n militêre kamp opslaan.
Vertalings: leër | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | leeg | leë | leegs | |
Vergrotend | leër | |||
Oortreffend | leegste |
- Vergrotende trap van leeg.
- Die dam is leër as gister.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor leër.