Enkelvoud Meervoud
  lidmaat     lidmate    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  lidmaatjie     lidmaatjies  
Samestelling van lid en maat.
lid•maat
Iemand wat aan 'n organisasie behoort (veral 'n kerk).
Piet is 'n lidmaat van ons kerk.
  Vertalings:   
Engels: member(en)
Nederlands: lidmaat(nl)


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord lidmaat m/v/o ledematen
Hulp:IPA: [ˈlɪd.mat]
    
(lêer)
lid•maat
Deel van die liggaam; vinger, arm ensomeer
In hierdie oorspronklike betekenis is die enkelvoud lidmaat verouderd en vervang deur ledemaat wat uit die meervoud teruggevorm is.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord lidmaat m/v/o lidmaten 
Verkleinwoord lidmaatje lidmaatjes
Lidmaat 'n Lid van die kerk, deel van die liggaam van die bruid van Christus.
In hierdie betekenis: het die woord sy oorspronklike meervoud lidmaten behou.