Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  lui 
Verlede Tyd  ek   het gelui        

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. 'n Geluid maak.
  2. As inhoud hê.

     Voorbeeldsinne

  1. As die klok lui, moet die kinders aantree.
  2. Die boodskap lui: "hy is dood"; besonderhede ontbreek.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ring(en)
Nederlands: luiden(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   lui     luie        
Vergrotend   luier      
Oortreffend   luiste  

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Vol traagheid; nie lus vir werk of inspanning nie.

     Voorbeeldsinne

Die boemelaar is so lui dat hy eintlik bid om nie werk te kry nie.

     Spreekwoorde

Nie 'n lui haar op die kop nie (baie fluks).

     Antonieme

fluks

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: lazy(en)
Nederlands: lui(nl)


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord lui

  Uitspraak

Hulp:IPA: [lɶy]
    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

Mense
Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë   lui  
Verboë   luie  
Partitief   luis    
Vergrotend
Onverboë   luier  
Verboë   luiere  
Partitief   luiers  
Oortreffend
Onverboë   luist  
Verboë   luiste  
Bywoord
Oortreffend   het luist(e)  

  Byvoeglike naamwoord

Lui; traag en sonder lus