[2] 'n Bergklimmer wat aan 'n lysie hang.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  lys     lyste    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  lysie     lysies  

  Woordafbreking

lys

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Opsomming van items of sake wat onder melkaar staan.
  2. 'n Dun randjie wat effens uitstaan, soos aan 'n rots, gebou of meubelstuk.

     Voorbeeldsinne

  1. Hy het 'n lys van die beste kandidate gemaak.
  2. Die bergklimmer klou verbete aan die dun lysie vas.

     Vertalings

  Vertalings:   1. Items onder mekaar
Engels: list(en)
Nederlands: lijst(nl)
  Vertalings:   2. Dun randjie
Engels: frame(en)
Nederlands: richel(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  lys 
Verlede Tyd  ek   het gelys        

  Werkwoord

     Betekenisse

Items agtereenvolgens opnoem of onder mekaar skryf.

     Voorbeeldsinne

Sy is besig om die beste kandidate te lys.

     Vertalings

  Vertalings:    lys
Engels: list(en)
Nederlands: lijsten(nl)


Deens (da)

Enkelvoud Meervoud
Naamval Onbepaald Bepaald Onbepaald Bepaald
Nominatief lys lyset lys lysene  
Genitief lys' lysets lys' lysenes

Onsydig

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Lig, Helder

     Antonieme

skygge, mørke