Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  maniengal 
Verlede Tyd  ek   het gemaniengal        
Verdere vervoegings: maniengal (vervoeging)
IPA: teenwoordige tyd: [məˈniŋɑɫ]; verlede tyd: [χəməˈniŋɑɫ]
teenwoordige tyd: مِنِیڠَلْ ; verlede tyd: خِمِنِیڠَلْ
(Slaams-Afrikaans:) Ophou om te lewe, doodgaan.
Onoorganklik.
meniengal
sterf, sterwe, doodgaan, wafaat
  Vertalings:    maniengal
Engels: die(en)
Duits: sterben(de)