Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  sterf 
Verlede Tyd  ek   het gesterf, gestorwe        

  Uitspraak

IPA: onbepaalde wys: [stɛrf]; verlede deelwoord: [xəˈstɛrf, xəˈstorvə]

  Met Arabiese letters

onbepaalde wys: سْتَِرْفْ ; verlede deelwoord: خِسْتَُورْڤِی , خِسْتَِرْفْ

  Werkwoord

     Betekenisse

Ophou om te lewe, doodgaan.

     Wisselvorme

sterwe

     Sinonieme

doodgaan, (Slaams-Afrikaans ook:) meniengal, wafaat

     Vertalings

  Vertalings:    sterf
Duits: sterben(de)
Engels: die(en)
Nederlands: sterven(nl)


Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [stɛrf]
    
(lêer)

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van sterven
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van sterven
  3. gebiedende wys van sterven

     Voorbeeldsinne

1.: Ik sterf.
2.: Sterf je?
3.: Sterf!

     Eienskappe

Die gebiedende wys is hoofsaaklik (pejoratief).